LetsSingIt the internet lyrics database
en
1
picture

"Kronkelpaaie" Lyrics

/ 5
Song updated, review now!
My kop loop vannand vêr vêr paaie
Oor berge en om skerp draaie
Na daar waar jy bly
En ek wonder of – mis jy my

Daar loop kronkelpaaie in my kop
Dit loop en ek kan dit nie stop nie
Wat ek ek tog doen om dit te stop
Die kronkelpaaie in my kop

Ek wens ons kon halfpad ontmoet
Vêr van die rook en roet
Weg van al die mense wat my altyd vermaan
Om my gevoel vir jou te laat staan
Hulle dink dit is beter so
Want ek is hier en jy – jy is daar
Jou gesig is in alles om my
Ek voel jou hande ooor my streel
En ek weet dat ek my nie verbeel
Daar's 'n vuur wat smeulend brand
Van die een kant van die wêreld tot by die ander kant

Gee my jou hand
Ons is albei bang
Maar as jy val – sal ek jou vang
As jy struikel sal ek jou ophelp en dra
Langs vêr vêr paaie
Oor berge en skerp draaie

Herhaal X2
song info:
Verified yes
Language
Genre
Rank
Duration
Charts
Copyright ©
Writer
Lyrics licensed byLyricFind
AddedOctober 11th, 2017
Last updatedMarch 6th, 2022
About

Album Details

Video

Songs you may also like

2 Catharinas
Similar genre
Popular on LetsSingIt
New on LetsSingIt
show all 2 Catharinas songs
show more songs with similar genre
show this week's top 1000 most popular songs
show all recently added songs

Contributors

leaderboard
activity

Comments (0)