LetsSingIt the internet lyrics database
en
5
picture

"Verlange" Lyrics

/ 5
Song updated, review now!
Die son het gesak – dis skemer buite
Verlange lê swaar in my lyf
'n Boom se vingers krap aan die ruite
van 'n leë en donker huis

Ons is al 'n honderd jaar
Waansinnig life vir mekaar
Maar die seerkry van 'n enkele keer
Hou ons vir altyd weg van mekaar

Die son kom op – dis helder lig buite
Verlange lê dik oor my lyf
Die boomtak se vingers
Het verkrom en verstyf
Jy is weg – dis 'n eensame huis

Herhaal 2 en 3
song info:
Verified yes
Language
Genre
Rank
Duration
Charts
Copyright ©
Writer
Lyrics licensed byLyricFind
AddedOctober 11th, 2017
Last updatedMarch 7th, 2022
About

Album Details

Video

Songs you may also like

2 Catharinas
Similar genre
Popular on LetsSingIt
New on LetsSingIt
show all 2 Catharinas songs
show more songs with similar genre
show this week's top 1000 most popular songs
show all recently added songs

Contributors

leaderboard
activity

Comments (0)