the internet lyrics database
7
Playlist new! / 5 (0) Share Play

"Donker Mense" Lyrics

Abel Kraamsaal

Dis 'n nuwe dag
Die klok het klaar sy tol geëeis
Onskuldige gister
Lê en brand in die koue middagson

Dis die donker mense met donker wense
Donker mense wat by jou waak
Donker mense met donker wense
Donker mense wat jou kom pla

Driehoeke vol liefde
Met sirkels vol plesier
Piramides vol peace
Om alles te versier

Dis die donker mense met donker wense
Donker mense wat by jou waak
Donker mense met donker wense
Donker mense wat jou kom pla

Rotsvas standvastig
Waar die wind deur waai
Losvoet losbandig
As die rooi tapyt onder jou uitwaai

Dis die donker mense met donker wense
Donker mense wat by jou waak
Donker mense met donker wense
Donker mense wat jou kom pla

Fight die donker donker mense met helder lig,
Helderligkastele Fight die donker donker mense met helder lig,
Helderligkastele Begrawe al die donker mense
Ondergronds tussen hulle donker wense
Begrawe al die donker mense
Ondergronds tussen hulle donker wense

Dis die donker mense met donker wense
Donker mense wat by jou waak
Donker mense met donker wense
Donker mense wat jou kom pla
This song was submitted on January 21st, 2018.
Lyrics licensed by LyricFind.

Song Details

Album:
Genre:
Rank: (−)
Charts:view all »
Referring URLs:view all »

Video

Songs you may also like

  • same artist
  • popular on LSI
  • new on LSI

Contributors

leaderboard activity

Comments

Facebook (0) LetsSingIt (0)