LetsSingIt the internet lyrics database
en
0
picture

"Pad Na Jou Hart" Lyrics

4.0 / 5
Song updated, review now!
[Vers 1]
Daar's 'n pad na jou hart my lief
Daar's 'n pad na jou hart
En dis donker jy hou dit diep
Maar ek hoor dit in jou hartklop, as ek luister

En jou drome dit fluister
Al jou drome vir my

[Koor]
Oor 7 oseane
Verby die mooiste lande
Deur dit alles wys jy my, 'n pad na jou hart
En soos my siel jou nader
'n skeep in donker aande
Wys jy die lig vir my
'n pad na jou hart

[Vers 2]
In 'n omblik kyk jy na my
Ek wil dit heilig hou
Maar jou oë kyk lank en diep
En ek hoor dit uit die donker, dis geen fluister

En my drome, jy luister
Dis my drome vir jou

[Koor]
Oor 7 oseane
Verby die mooiste lande
Deur dit alles wys jy my, 'n pad na jou hart
En soos my siel jou nader
'n skeep in donker aande

Wys jy die lig vir my
'n pad na jou hart

[Brug]
Ek staan alleen op draaie
Sê my nou hoe lê jou paaie
Wys my hoe lees ek die kaart,
En so vind ek die pad

[Koor]
Oor 7 oseane
Verby die mooiste lande
Deur dit alles wys jy my, 'n pad na jou hart
En soos my siel jou nader
'n skeep in donker aande

Wys jy die lig vir my
'n pad na jou hart
song info:
Verified yes
Language
Genre
Rank
Duration00:03:07
Charts
Copyright ©
Writer
Lyrics licensed byLyricFind
AddedOctober 6th, 2012
Last updatedMarch 7th, 2022
About

Album Details

Video

Songs you may also like

Lianie May
Similar genre
Popular on LetsSingIt
New on LetsSingIt
show all Lianie May songs
show more songs with similar genre
show this week's top 1000 most popular songs
show all recently added songs

Contributors

leaderboard
activity

Comments (0)